
Show Notes
Onder ’n helder somerson het drie kinders verdwyn. Geen antwoord. Geen einde. Net dekades se stilte. Onder die Lamplig
Welkom terug by, Slaapstories vir Grootmense, jou weeklikse potgooi van Afrikaanse stories en vertellings wat jou saans sus tot in droomland.
Nuwe Oom Eldee episode elke Donderdag, gelees deur Lourens Joubert. Nuwe Onder die Lamplig episodes elke eerste en derde Sondag, 'n ander lekker storie elke tweede Sondag, en 'n Nuwe Avonture van Mavis Ferreira en Lodewikus die Brak elke laaste Sondag, almal gelees deur Madelein Wessels.
Laat ons weet wat jy dink van die episode, of hoe ons jou beter aan die slaap kan maak by enige van ons Sosiale Media platvorms: Linktr.ee • Patreon • Instagram • Facebook • YouTube As jy graag die potgooi wil ondersteun met 'n donasie: Buy Me A Coffee
As jy nie finansieel kan ondersteun nie, ons verstaan, en moenie sleg voel nie, druk die "Share" knoppie en stuur hom vir jou beste pêl, dit help ons net so baie!
Hoop jy geniet die episode. Lekker slaap.
#Podcast #AfrikaansPodcast #Afrikaans #Expats #AfrikaansPodcats #Fairytales #Fables #SouthAfrica #AdultStories #Slaapstories #Slaapstoriesvirgrootmense #learnafrikaans #SouthAfrican #TrotsAfrikaans #afrikaansisgroot #afrikaansislekker #mytaal #localislekker #OnderDieLamplig #MarietjieKoekemoer #TrueCrime #DetectiveStories ##BeaumontChildren
More from Slaapstories Vir Grootmense
Vier osse. Twee plase. Een grens. Vir jare het almal geweet waar die grens tussen Vaalbank en Doornhoek loop. Totdat die families begin stry het. Maar die grens was nooit die werklike probleem nie. Kom luister saam wat gebeur het. Die Vier Osse, ’n verhaal uit Oom Eldee se Wêreld.
VIDEO IS BESKIKBAAR OP ONS YOUTUBE BEELDMATERIAAL IS BESKIKBAAR OP ONS INSTAGRAM LINKS ONDER IN DIE INFORMASIE ⬇️
Stoffel het beweer sy eie skaduwee het een oggend voor hom uitgeloop.
- VIDEO IS BESKIKBAAR OP ONS YOUTUBE - BEELDMATERIAAL IS BESKIKBAAR OP ONS INSTAGRAM LINKS ONDER IN DIE INFORMASIE ⬇️
Piet het sy hoenders geken. Attie het geweet hoe om te bou. Die probleem was: albei het altyd geweet hulle is reg. Toe hulle saam ’n nuwe stelsel vir die hoenderhokke bou, het dit drie ure gehou. Daar was rook. Vere. En hoenders wat vir hulle lewe hardloop. Ou Floors het alles gesien. Die volgende oggend trek hy sy das aan… en ry prokureur toe. Wat hy daar gaan doen het, sou sy twee seuns se lewens vir altyd verander.