
Van Brownies in ‘n Garage na 4 La Coco C Restaurante: Geloof en Sukses | Jeanine Claassen S1E21
She's GutsyShow Notes
In Episode 21 van die She’s Gutsy Podcast gesels Juli met die ongelooflike Jeanine Claassen, eienaar en stigter van vier La Coco C restaurante regoor Suid-Afrika, ma, atleet en 'n female founder wat die Here vertrou in elke liewe stap van haar pad.
Van brownies bak in haar ma se garage op 24 tot die bou van 'n geliefde nasionale restaurant-handelsmerk, Jeanine deel haar eerlike pad van harde werk, geloof en dissipline. Sy praat oopkop oor die lesse van besigheid, hoekom kwaliteit en consistency bo 'n lavish lifestyle staan, hoe om samewerking bo kompetisie te kies, en hoe sy die balans tussen 'n groeiende onderneming, haar huwelik en moederskap handhaaf.
As jy al ooit gevoel het jy wil jou eie droom bou, gestoei het om getrou te bly aan jou waardes in 'n besige wêreld, of gewonder het hoe om op te hou stress oor die klein goedjies... is hierdie episode vir jou.
Hierdie is nie net 'n onderhoud nie; dit is 'n ware, eerlike gesprek, geen druk, geen opvoering en geen perfeksie nie. Gryp 'n koppie koffie (of luister na jou oefensessie!) en sluit by ons aan. Ons sal graag van jou wil hoor in die kommentare: Wat was jou grootste takeaway uit Jeanine se storie? 👇 Maak seker jy teken in (subscribe) sodat jy nooit 'n gesprek misloop nie! 🎙️
📱 Volg die podcast op Instagram: @shesgutsypodcast 📱 Volg ons op TikTok: @shesgutsy 🤎 Volg vir Juli: @julipoeli_official 🤍 Volg La Coco C op Instagram: @lacococ_
More from She's Gutsy
In Episode 24 van die She’s Gutsy Podcast gesels Juli met Parys 2024-Olimpian, wêreldklas, driekampatleet, hoofafrigter en ma van twee, Vicky Van der Merwe, oor veerkragtigheid, dissipline en die najaag van onmoontlike drome.
In Episode 23 van die She’s Gutsy Podcast gesels Juli met die ongelooflike Karo van Tonder, internasionale Windsurfer, Afrika-snelheidsrekordhouer en 'n ware voorbeeld van onwrikbare moed en veerkragtigheid
In Episode 22 of the She’s Gutsy Podcast, Juli sits down with the incredible Tracey-Lee Lusty (@fitnessgirlza), creator of Fitness Girl, attorney, body positivity advocate, and endurance athlete.
Om jou hele lewe en identiteit van voor af te herbou is een van die moeilikste dinge wat 'n mens kan doen. Maar om oor te begin is nie 'n mislukking nie; dit is waar ware herstel plaasvind.
In Episode 19 of the She’s Gutsy Podcast, host Juli Kleinhans sits down with Tiffany Amber Moses, a specialist wellness counselor, entrepreneur, and former pageant titleholder.